2de visioen oor bose swart voëls



 2 DE VISIOEN OOR DIE BOSE SWART VOELS

'n Paar weke na daardie visioen, beleef ek die volgende:

Ek staan weer op strand en hier kom hierdie swart voëls weer oorgevlieg, maar hierdie keer vlieg hulle in die rigting van waar hulle vandaan gekom het.  Hulle vlieg terug na hul bestemming toe.

Hulle vlieg met klein goedjies in hulle bekke, lyk soos klein wit muise.  Terwyl ek kyk na die goed in hul bekke, vra ek vir die Here wat is hierdie muise in hul bekke?  En die Here sê dit is babas in geloof wat gevang is deur die voëls.  Dis nie fisies babas nie, dis jong gelowiges wat net na Jesus toe gekom het en wat nog reg geleer moet word.  Hulle moes nog met melk gevoed word, maar hulle is ondankbaar en vraatsugtig en soek meer  as net melk. En daarom kon die bose paddas hulle maklik oorreed om van hulle spys en drank in te neem.  Omdat hierdie jong gelowiges nog op melk moes leef, het hulle nog nie onderskeidingsvermoë nie, en hulle het nie agtergekom hulle word gif gegee om te eet en drink nie.  Die bose het hulle gevoer met gif en hulle het in die taai slym vd verleiers vasgesit. Dit maak dat hulle oë en ore toegaan vir die waarheid. Dan word hulle gevang deur die groot bose voëls en geneem na die plek waar die bose vandaan kom...

Hier gebeur 'n baie lelike ding - mense wat nog melk moet inkry, het hulle vergryp aan vaste kos.  Laat ek verduidelik:

No comments:

Post a Comment